Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 10:14 Die Boodskap (DB)

Saul se oom het vir hom en die werker gevra: “Waar was julle al die tyd?” “Die donkies gesoek,” antwoord hy, “en toe ons sien ons kry hulle nie, het ons na Samuel toe gegaan.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 10

Kyk 1 Samuel 10:14 in konteks