Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 1:19 Die Boodskap (DB)

Vroeg die volgende môre het Elkana en sy familie in die tempel voor die Here op hulle knieë gegaan en daarna teruggegaan na hulle huis in Rama.Elkana het by Hanna geslaap, en die Here het aan haar gedink.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 1

Kyk 1 Samuel 1:19 in konteks