Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 1:11 Die Boodskap (DB)

het sy ’n belofte gemaak. Sy het gesê: Magtige Here,ek is U nederige diensmeisie.As U regtig my moeilike omstandighede raaksienen my sal onthou en my nie vergeet nieen vir my ’n seunskind gee,sal ek hom vir sy lewe lank aan U, Here, teruggee.Sy hare sal nooit geskeer word nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 1

Kyk 1 Samuel 1:11 in konteks