Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 4:18 Die Boodskap (DB)

Mered is ook met ’n Judese vrou getroud en hulle kinders was Jered (die grondlegger van Gedor), Geber (die grondlegger van Soko) en Jekutiël (die grondlegger van Sanoag). Mered se Egiptiese vrou, Bitja, was ’n dogter van die farao.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 4

Kyk 1 Kronieke 4:18 in konteks