Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 28:21 Die Boodskap (DB)

Al die priesters en Leviete is aangewys en gereed om in die tempel diens te doen en daar is vakmanne wat alles kan doen wat jy gedoen wil hê. Daarby wag die hoë amptenare en die hele volk dat jy vir hulle moet sê wat hulle moet doen.”

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 28

Kyk 1 Kronieke 28:21 in konteks