Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 28:2 Die Boodskap (DB)

Koning Dawid het hulle toegespreek: “My broers, my volk, luister na my! Ek wou baie graag ’n gebou opgerig het vir die verbondsark van die Here wat as ’n rusplek vir die voete kon dien vir ons God. Toe ek amper reg was om te begin bou,

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 28

Kyk 1 Kronieke 28:2 in konteks