Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 27:28 Die Boodskap (DB)

Die toesighouer oor die olywe en wildevye in die Laeveld was Baäl-Ganan, afkomstig uit Geder. Die toesighouer oor die olievoorrade was Joas.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 27

Kyk 1 Kronieke 27:28 in konteks