Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 23:31 Die Boodskap (DB)

en moes help met die bring van al die offers vir die Here op die sabbat, nuwemaansfeeste en ander feestye. Die regte aantal Leviete moes altyd in die tempel werk, presies volgens die voorskrifte wat aan hulle gegee is.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 23

Kyk 1 Kronieke 23:31 in konteks