Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 20:6 Die Boodskap (DB)

Daar was weer ’n geveg in Gat. Een van die vegters was ’n Refaïet van geboorte. Hy was groot en het ses vingers aan elke hand en ses tone aan elke voet gehad, altesaam 24.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 20

Kyk 1 Kronieke 20:6 in konteks