Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 20:4 Die Boodskap (DB)

Hierna het daar oorlog teen die Filistyne in Geser uitgebreek. Sibbekai die Gusatiet het vir Sippai, ’n Refaïet, verslaan en die Filistyne is ook onderwerp.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 20

Kyk 1 Kronieke 20:4 in konteks