Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 20:1 Die Boodskap (DB)

Die volgende lente, in die tyd toe die konings gewoonlik oorlog gaan maak het, het Joab die leër van Israel na Ammon toe gelei. Hulle het die land geplunder en uiteindelik die hoofstad, Rabba, ingeneem. Dawid het egter in Jerusalem agtergebly.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 20

Kyk 1 Kronieke 20:1 in konteks