Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 2:6-12 Die Boodskap (DB)

6. Serag se seuns was Simri, Etan, Heman, Kalkol en Darda, vyf altesaam.

7. Karmi se seun was Akan. Hy het goed gevat wat die Here s’n was en so ’n ramp oor Israel laat kom.

8. Etan se seun was Asarja.

9. Gesron se seuns was Jeragmeël, Ram en Kaleb.

10. Ram was Amminadab se pa en Amminadab die pa van Nagson, ’n leier van Juda.

11. Nagson was Salmon se pa en Salmon was Boas se pa.

12. Boas was Obed se pa en Obed was Isai se pa.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 2