Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 2:4-10 Die Boodskap (DB)

4. Juda het ook twee seuns, Peres en Serag, by sy skoondogter Tamar gehad.Hy het dus altesaam vyf seuns gehad.

5. Peres se seuns was Gesron en Gamul.

6. Serag se seuns was Simri, Etan, Heman, Kalkol en Darda, vyf altesaam.

7. Karmi se seun was Akan. Hy het goed gevat wat die Here s’n was en so ’n ramp oor Israel laat kom.

8. Etan se seun was Asarja.

9. Gesron se seuns was Jeragmeël, Ram en Kaleb.

10. Ram was Amminadab se pa en Amminadab die pa van Nagson, ’n leier van Juda.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 2