Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 2:23 Die Boodskap (DB)

Later het Gesur en Aram die tentdorpe van Jaïr verower en ook vir Kenat met sy buitedorpe. Dit was 60 dorpe in totaal, wat voorheen aan die seuns van Makir, Gilead se pa, behoort het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 2

Kyk 1 Kronieke 2:23 in konteks