Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 2:1-14 Die Boodskap (DB)

1. Israel se seuns was Ruben, Simeon, Levi, Juda, Issaskar, Sebulon,

2. Dan, Josef, Benjamin, Naftali, Gad en Aser.

3. Juda se seuns was Er, Onan en Sela. Hulle ma was Bat-Sua, ’n Kanaänitiese vrou. Juda se oudste seun, Er, was ’n slegte man en die Here het hom doodgemaak.

4. Juda het ook twee seuns, Peres en Serag, by sy skoondogter Tamar gehad.Hy het dus altesaam vyf seuns gehad.

5. Peres se seuns was Gesron en Gamul.

6. Serag se seuns was Simri, Etan, Heman, Kalkol en Darda, vyf altesaam.

7. Karmi se seun was Akan. Hy het goed gevat wat die Here s’n was en so ’n ramp oor Israel laat kom.

8. Etan se seun was Asarja.

9. Gesron se seuns was Jeragmeël, Ram en Kaleb.

10. Ram was Amminadab se pa en Amminadab die pa van Nagson, ’n leier van Juda.

11. Nagson was Salmon se pa en Salmon was Boas se pa.

12. Boas was Obed se pa en Obed was Isai se pa.

13. Isai se sewe seuns was, van die oudste tot die jongste: Eliab, Abinadab, Samma,

14. Netanel, Raddai,

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 2