Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 18:1-3 Die Boodskap (DB)

1. Hierna het Dawid die Filistyne verslaan. Hy het die stad Gat met sy omliggende dorpies ingeneem.

2. Dawid het ook die Moabiete verslaan. As sy onderdane moes hulle aan Dawid belasting betaal.

3. Dawid het ook vir Hadad-Eser van Soba tot so ver as Hamat verslaan. Hadad-Eser was juis op pad om sy greep op die gebied langs die Eufraatrivier te versterk.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 18