Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 17:21 Die Boodskap (DB)

Watter ander volk op aarde is soos u volk, Israel? Waar het ’n god al ooit soveel vir ’n volk gedoen deur hulle uit slawerny te bevry en hulle sy eiendom te maak? U het groot en skrikwekkende dinge vir ons gedoen en so deur die hele wêreld bekend geword. U het hulle uit Egipte laat trek en ander volke voor hulle uit verdryf.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 17

Kyk 1 Kronieke 17:21 in konteks