Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 14:10 Die Boodskap (DB)

Dawid het vir God gevra: “Moet ek teen die Filistyne gaan veg? Sal U my laat wen?”Die Here het geantwoord: “Val maar aan! Ek sal jou laat wen.”

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 14

Kyk 1 Kronieke 14:10 in konteks