Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 12:40 Die Boodskap (DB)

Daar het selfs ekstra kos van so ver as die gebiede van Issaskar, Sebulon en Naftali af gekom. Ekstra vyekoeke, rosyntjiekoeke, wyn en olie, bees- en skaapvleis is op donkies, kamele, muile en beeste aangebring fees toe, want daar was groot vreugde in Israel.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 12

Kyk 1 Kronieke 12:40 in konteks