Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 12:38 Die Boodskap (DB)

Al hierdie soldate was in volle gereedheid en het na Hebron gekom met een doel voor oë: om vir Dawid koning oor Israel te maak. Trouens, die hele Israel het saamgestem dat hulle Dawid as koning wou hê.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 12

Kyk 1 Kronieke 12:38 in konteks