Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 12:15 Die Boodskap (DB)

Dit was hulle wat die Jordaanrivier in die reëntyd, toe dit in vloed was, oorgesteek het. Hulle het toe die mense verjaag wat weerskante van die rivier gebly het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 12

Kyk 1 Kronieke 12:15 in konteks