Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 11:19 Die Boodskap (DB)

Hy het gesê: “Mag God my daarvan bewaar dat ek so iets sou doen! Die water is so goed as dié manne se bloed, hoe kan ek dit drink? Hulle het hulle lewe in gevaar gestel om die water vir my te bring.” Daarom het hy dit nie gedrink nie.Dit is die soort ding wat dié drie helde gedoen het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 11

Kyk 1 Kronieke 11:19 in konteks