Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 11:15 Die Boodskap (DB)

Op ’n keer was Dawid by die rots naby die Adullamgrot, terwyl die Filistyne in die Refaimvallei kamp opgeslaan het. Drie lede van die Dertigtal het na Dawid toe gegaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 11

Kyk 1 Kronieke 11:15 in konteks