Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 11:11 Die Boodskap (DB)

Hier is ’n lys van Dawid se magtige manne.Jasobam, Gakmoni se seun, was die leier van die Drietal. Hy het eenkeer 300 man in een veldslag met sy spies doodgemaak.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 11

Kyk 1 Kronieke 11:11 in konteks