Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 10:9 Die Boodskap (DB)

Hulle het Saul uitgetrek en sy kop en sy wapens gevat en dit deur die hele Filistynse gebied rondgestuur. Só het hulle die goeie nuus van hulle oorwinning vir hulle afgode en die res van die volk gaan vertel.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 10

Kyk 1 Kronieke 10:9 in konteks