Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 10:7 Die Boodskap (DB)

Toe die Israeliete wat in die vlakte gewoon het, sien dat die soldate gevlug het en dat Saul en sy seuns dood is, het hulle hulle dorpe ontruim en gevlug. Die Filistyne het in die gebied ingetrek en daar gaan woon.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 10

Kyk 1 Kronieke 10:7 in konteks