Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 10:4 Die Boodskap (DB)

Saul skreeu toe vir sy wapendraer: “Vat jou swaard en maak my dood, voordat hierdie spul Filistyne op my afkom en hulle in my lot kan verlekker!” Maar sy wapendraer was verskriklik bang en wou dit nie doen nie. Saul gryp toe sy eie swaard en val daarin.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 10

Kyk 1 Kronieke 10:4 in konteks