Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 6:7 Die Boodskap (DB)

Al die klippe waarmee die tempel gebou is, is reeds by die steengroef reggekap. Op die tempelterrein was daar dus geen geraas van hamers, byle of ander ystergereedskap nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 6

Kyk 1 Konings 6:7 in konteks