Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 6:38 Die Boodskap (DB)

In Salomo se elfde regeringsjaar, in die agtste maand, die maand Bul, is die tempel klaar gebou. Die bouwerk het sewe jaar geduur.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 6

Kyk 1 Konings 6:38 in konteks