Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 6:27 Die Boodskap (DB)

Salomo het die gerubs in die binneste heiligdom gesit. Die punt van die een se vlerk het aan die een muur geraak en die ander gerub se vlerkpunt het weer aan die ander muur geraak. Presies in die middel van die vertrek het die gerubs se ander vlerke aan mekaar geraak.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 6

Kyk 1 Konings 6:27 in konteks