Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 6:16 Die Boodskap (DB)

Aan die agterkant van die tempel was daar ’n kamer van tien meter wat die Allerheiligste genoem is. Dit was van die vloer tot die dak met sederhout afgewerk.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 6

Kyk 1 Konings 6:16 in konteks