Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 6:1 Die Boodskap (DB)

Salomo het die tempel in die tweede maand, die maand Sif, begin bou. Dit was 480 jaar nadat Israel uit Egipte getrek het en vier jaar nadat Salomo koning geword het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 6

Kyk 1 Konings 6:1 in konteks