Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 5:9 Die Boodskap (DB)

My manne sal die boomstompe van die Libanon af na die see toe sleep. Daar sal hulle dit aan mekaar vasmaak en die vlotte met die see langs laat afkom tot waar u dit wil hê. Daar sal my manne dit weer losmaak en u manne kan dan oorneem. U moet asseblief net genoeg kos aan my mense voorsien.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 5

Kyk 1 Konings 5:9 in konteks