Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 5:18 Die Boodskap (DB)

Salomo en Hiram se werksmense asook die mense van die stad Gebal het die stene en die hout pasklaar gemaak sodat die bouers net kon begin bou.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 5

Kyk 1 Konings 5:18 in konteks