Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:8 Die Boodskap (DB)

“Ja, daar is nog een,” het Agab gesê. “Hy is Miga die seun van Jimla. Ek hou niks van die vent nie, want hy profeteer nooit iets goeds vir my nie. Hy sê altyd net slegte dinge.” “Die koning moenie so praat nie,” het Josafat gesê. “Laat ons na hom luister.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:8 in konteks