Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:52 Die Boodskap (DB)

In die sewentiende jaar van koning Josafat van Juda se regering het Ahasia die seun van Agab koning van Israel geword. Hy het twee jaar lank in Samaria regeer.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:52 in konteks