Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:32 Die Boodskap (DB)

Skielik het die drywers vir Josafat met sy koningsklere gesien en het gemeen dit is Agab. Hulle het op hom afgepyl, maar Josafat het geskree dat hy nie Agab is nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:32 in konteks