Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:15 Die Boodskap (DB)

Hulle het Miga na die koning toe gebring. Agab het vir hom gevra: “Miga, moet ons teen Ramot in Gilead gaan veg of nie?” “Gaan maar,” het Miga gesê. “Die Here sal Ramot in u hand gee.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:15 in konteks