Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 21:21 Die Boodskap (DB)

Daarom gaan die Here groot rampe oor jou bring. Hy gaan jou geheel en al vernietig. Al die mans in jou familie, oud en jonk, sal heeltemal uitgeroei word.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 21

Kyk 1 Konings 21:21 in konteks