Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 21:2 Die Boodskap (DB)

Dit was langs die paleis in Jisreël. Agab het sommer baie van die wingerd gehou. Op ’n dag het Agab na Nabot toe gegaan en vir hom gesê: “Jou wingerd is mooi. Dit is ook amper teenaan my paleis. Verkoop dit asseblief aan my, want ek wil ’n groentetuin daarvan maak. Ek sal jou ’n beter wingerd gee of jou betaal. Sê net hoeveel jy wil hê.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 21

Kyk 1 Konings 21:2 in konteks