Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:8 Die Boodskap (DB)

“O ja, daar is nog iemand. Dit is Simeï die seun van Gera. Hy kom van ’n klein dorpie, Bahurin, in die stamgebied van Benjamin. Die einste Simeï het my eendag vreeslik gevloek toe ek op pad Mahanajim toe was. Net duskant die Jordaan het ons mekaar raakgeloop en toe het hy my gevloek. Ek het hom egter in die Naam van die Here beloof om hom nie dood te maak nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:8 in konteks