Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:5 Die Boodskap (DB)

“Daar is ook iets anders. Jy onthou nog vir Joab? Hy het mos destyds twee van my generaals sonder rede doodgemaak. Die een was Abner die seun van Ner, en die ander een Amsa die seun van Jeter. Dit was onnodig en boonop nog in vredestyd. Die hele ding bly my hinder. Dit is of hulle bloed nou nog aan my lyf en my klere en my skoene kleef.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:5 in konteks