Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:3 Die Boodskap (DB)

Doen wat die Here jou God van jou vra. Leef volgens die riglyne wat Hy vir Moses gegee het. Gehoorsaam sy wette en kom al sy voorskrifte na. As jy dit doen, sal dit altyd met jou goed gaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:3 in konteks