Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:26 Die Boodskap (DB)

Salomo het vir Abjatar laat kom en vir hom gesê: “Eintlik verdien jy die dood, maar ek sal jou toelaat om na jou tuisdorp Anatot terug te gaan. Ek spaar jou omdat jy as priester naby aan die Here was toe jy die ark gedra het en omdat jy my pa in al sy swaarkry bygestaan het.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:26 in konteks