Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:24 Die Boodskap (DB)

Die Here het my koningskap voorspoedig gemaak en almal is aan my getrou. Lank gelede al het die Here my pa beloof dat ek en my kinders oor Israel sal regeer. Daarom sal ek vandag nog sorg dat Adonia vir sy opstand teen die koning boet.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:24 in konteks