Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:15 Die Boodskap (DB)

Adonia het gesê: “U weet tog dat ek eintlik koning moes geword het. Baie mense in Israel het ook so gedink, maar toe het dinge anders verloop. My broer het koning geword, want die Here wou dit so gehad het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:15 in konteks