Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:13 Die Boodskap (DB)

Op ’n dag het Adonia, die seun van Haggiet, vir Batseba, die ma van Salomo, besoek. “Kom jy in vrede?” het Batseba gevra. “Ja,” het Adonia geantwoord.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:13 in konteks