Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 17:7-9 Die Boodskap (DB)

7. Na ’n ruk het die spruit opgedroog, want dit het nog nie gereën nie.

8. Toe het die Here vir hom gesê:

9. “Gaan na Sarfat toe, naby Sidon. Bly ’n rukkie daar. In Sarfat sal ’n weduwee elke dag vir jou sorg.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 17