Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 15:18 Die Boodskap (DB)

Asa het bang geword. Hy het toe al die goud en silwer wat in die tempel opgeberg is, asook alles wat hy in die paleis kon kry, bymekaargemaak en vir sy amptenare gegee. Hulle moes onmiddellik na Ben-Hadad, koning van Sirië, die seun van Tabrimmon en die kleinseun van Gesjon, wat in Damaskus woon, vertrek.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 15

Kyk 1 Konings 15:18 in konteks