Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 12:32 Die Boodskap (DB)

Jerobeam het ook ’n spesiale feesdag ingestel, nes die feesdag in Juda. Dit is op die vyftiende dag van die agtste maand gevier en almal moes dit bywoon. Baie offers is op hierdie feesdag gebring vir die beelde wat hy laat maak het. En hy het ook die priesters wat hy self aangestel het daar laat optree.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12

Kyk 1 Konings 12:32 in konteks